Gemeente-/Familiekamp

Ons gaan vanaf 30 Nov. tot 2 Des. as gemeente saam by die Vloedbos-kampeerterrein in Caledon kampeer. Die kampterrein het ’n swembad en ’n waterwurm.  Staanplekke @ R400 per nag.  Bespreek jou plek voor einde Sept. direk by die kampeerterrein – Demichelle of Mariska, 083 359 1505 of  info@vloedbos.co.za en dui asseblief aan dat julle deel van Stellenberg-gemeente se blokbespreking is.