Gebedskonferensie 5 tot 8 Augustus
Spreker: Dr. Francois Carr, stigter en direkteur van Heart Cry. Hy beywer hom vir die herlewing van gebed en is internasionaal as ’n boeiende spreker bekend.
Temas:
Saterdag 5 Augustus 08:00 tot 14:00, Kleinsaal: Die weg na God se teenwoordigheid.
Sondag 6 Aug tot Dinsdag 8 Augustus: Wanneer God my hart besoek
Program:
Saterdag 5 Augustus, Kleinsaal: Die weg na God se teenwoordigheid
Sondagoggend 6 Augustus (erediens om 09:00 in die kerk): Dan word ek as metgesel van Jesus herken (Handelinge 4)
Sondagaand 6 Augustus: Dan hoor ek God se stem (Matteus 1)
Maandagaand 7 Augustus, Kapel: Dan ontvang ek nuwe krag (Markus 1)
Dinsdagaand 8 Augustus, Kapel: Dan ontdek ek die geheim van sukses (Psalm 1)