Feesmark aanlyn / Fest Mart online

Feesmark Aanlyn Winkel – kliek hier

Baie dankie dat jy ons aanlyn winkel besoek.  Ons doen ’n beroep op aanlyn klante om asseblief ingedagte  te hou dat dit ons en uitstallers se eerste oefenlopie met aanlyn aankope is.  Uitstallers is verstaanbaar besorg oor hulle voorraadvlakke en daarom is die keuse van produkte op die aanlynwinkel nog beperk en geensins so uitgebreid soos by die feesmark self nie.  Ons vertrou dat die aanlyn winkel wel jaarliks van krag tot krag sal gaan en vir ons getroue uitstallers ’n nuwe platform vir hulle kreatiwiteit sal bied.

 

Fest Mart Online Shop – click here

Thank you for visiting our online shop.  Please bear in mind that this is our first attempt to sell fest mart products online and exhibitors are understandably worried about maintaining their stock levels.  Therefor the product range on the online shop is not as extensive as at the market itself.  We trust that this initiative will grow and develop over the next few years and provide our loyal and hardworking exhibitors with a new platform for their creativity.