Elektroniese Kommunikasie

Maak seker dat jy die bulletin weekliks en die Stellenberger en Samaritaan maandeliks elektronies ontvang.

Stuur jou e-pos adres aan [email protected] om by die verspreidingslys aan te sluit.

Indien jy die Bulletin en Samaritaan op jou selfoon wil lees, WhatsApp  jou selfoonnommer na 083 611 4720.

Indien jy die skakel na Sondae se preke op jou selfoon  wil ontvang, stuur jou selfoonnommer per WhatsApp na 083 611 4720.