Eredienste

Oggenddiens 6 Desember 2020 om 09:00

Die direkte uitsending van die erediens is om 09:00.  Na 10:00 is die opname aanlyn beskikbaar wat dan enige dag, of tyd gekyk kan word.

Argief van preke

Sedert 22 Maart 2020 is preke op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar. Besoek gerus ons YouTube-kanaal indien jy ’n preek misgeloop het.  Jy kan ook inteken op Stellenberg-gemeente se YouTube-kanaal, dan sal jy kennisgewings ontvang van nuwe materiaal wat op die kanaal gelaai word.

Finansiële bydraes 

Gee asb. jou bydrae of bankkollekte deur dit elektronies oor te betaal na ABSA-tjekrekening, 145 058 0011, takkode 632005, of maak gebruik van die SnapScan toepassing.

Eredienste 29 November 2020

Buitelugkerssangdiens 29 November om 09:00

Die Buitelugkerssangdiens is ongelukkig nie aanlyn beskikbaar nie aangesien ons nie die klank kwaliteit van ’n buitelugopname kan beheer nie.  Vanaf 6 Desember sal eredienste weer volstoom aanlyn beskikbaar wees.

Argief van preke

Sedert 22 Maart 2020 is preke op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar. Besoek gerus ons YouTube-kanaal indien jy ’n preek misgeloop het.  Jy kan ook inteken op Stellenberg-gemeente se YouTube-kanaal, dan sal jy kennisgewings ontvang van nuwe materiaal wat op die kanaal gelaai word.

Finansiële bydraes 

Gee asb. jou bydrae of bankkollekte deur dit elektronies oor te betaal na ABSA-tjekrekening, 145 058 0011, takkode 632005, of maak gebruik van die SnapScan toepassing.

Eredienste | 22 November 2020

Oggenddiens 22 November 2020 om 09:00

Die direkte uitsending van die erediens is om 09:00.  Na 10:00 is die opname aanlyn beskikbaar wat dan enige dag, of tyd gekyk kan word.

Ester 4:9-17 | Met die oog op ’n tyd soos hierdie . . .  | Ds. Why Duvenhage

Relevantdiens 22 November om 18:00

Argief van preke

Sedert 22 Maart 2020 is preke op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar. Besoek gerus ons YouTube-kanaal indien jy ’n preek misgeloop het.  Jy kan ook inteken op Stellenberg-gemeente se YouTube-kanaal, dan sal jy kennisgewings ontvang van nuwe materiaal wat op die kanaal gelaai word.

Finansiële bydraes 

Gee asb. jou bydrae of bankkollekte deur dit elektronies oor te betaal na ABSA-tjekrekening, 145 058 0011, takkode 632005, of maak gebruik van die SnapScan toepassing.

Eredienste | 15 November 2020

Oggenddiens | 15 November 2020 om 09:00

Die direkte uitsending van die erediens is om 09:00.  Na 10:00 is die opname aanlyn beskikbaar wat dan enige dag, of tyd gekyk kan word.

Relevantdiens | 15 November 2020 om 18:00

Argief van preke

Sedert 22 Maart 2020 is preke op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar. Besoek gerus ons YouTube-kanaal indien jy ’n preek misgeloop het.  Jy kan ook inteken op Stellenberg-gemeente se YouTube-kanaal, dan sal jy kennisgewings ontvang van nuwe materiaal wat op die kanaal gelaai word.

Finansiële bydraes 

Gee asb. jou bydrae of bankkollekte deur dit elektronies oor te betaal na ABSA-tjekrekening, 145 058 0011, takkode 632005, of maak gebruik van die SnapScan toepassing.

Eredienste | Sondag 8 November 2020

Kyk aanlyn na die volgende eredienste se direkte uitsendings.  Na die diens sal die opname van die eredienste ook aanlyn beskikbaar weers sodat jy op enige dag, of tyd daarna kan kyk.

Oggend-en-gesinsdiens om 09:00   

Lukas 5:1-11 | ’n Volgeling van Jesus – Petrus se storie | Ds. Marius Breytenbach

Relevantdiens om 18:00

Kliek hier

1 2