Opruiming van die Kuilsrivier

Opruiming van die Kuilsrivier

time 2:30 pm

September 16, 2017

Die Nasionale Opruimingsweek vind plaas van 10 tot 17 September.  Stellenberg is betrokke by die opruiming van die Kuilsrivier.  Sal lidmate wat op Saterdag 16 September vanaf 14:30 wil help asseblief ’n e-pos stuur aan Estelle Lategan, estellelategan@gmail.com

Sy sal al die besonderhede oor die projek aan jou stuur.