Bokkeveld Kontreimark

20 April 14:00

Die Bokkevelders besoek ons weer vanjaar.  Kom ondersteun asb. die gemeenskap van Op-die-berg-gemeente.  Die Bokkevelders het laat weet dat hulle ten spyte van die droogte die Kontreimark op dieselfde standaard as in die verlede wil aanbied.  Vars groente en vrugte uit die kontrei sal verkoop word asook klaar voorbereide etes soos braaivleis en potjiekos (o.a. afval).  Vars vleis sal ook te koop wees.

BOKKEVELD KONTREIMARK PRYSLYS