VatVyf-groep

Vir lidmate ouer as 60 jaar.  Die groep kom maandeliks op Woensdagoggende byeen en  onderneem gereeld uitstappies na interessante bestemmings, of luister na interessante sprekers.  Navrae: Ds. Callie Visagie 072 385 4368/[email protected]