Sekuriteitsdiens

Ons sekuriteitspan lewer ‘n onontbeerlike diens aan die totale gemeente.  Die sekuriteitspan patroleer die parkeerterrein tydens eredienste om die veiligheid van kerkgangers se motors te verseker.  Indien jy bereid is om ‘n kwartaallikse diensbeurt waar te neem, kontak asb. vir Helena by helena@stellenberg.co.za