Gebedsgroepe en -versoeke

Asemskep-gebedsgroep

Skakel via ZOOM by ons weeklikse gebedsbyeenkoms om 18:30 op Dinsdagaande in.  Almal is baie welkom om deel te neem.  Gebruik die skakel om by die byeenkoms aan te sluit:

Meeting ID: 766 6351 8687  Pass code: 5S0c3P

Gebedsversoeke

Jy is welkom om ’n gebedsversoek op die elektroniese vorm hieronder te  plaas.  Alle gebedsversoeke word vertroulik deur ons gebedsgroephanteer.  Jy kan ook jou gebedsversoek anoniem plaas.

Mannegebedsgroep

Die mannegebedsgroep ontmoet elke Donderdagoggend om 06:00 in die kafeteria.  Kom maak ‘n draai op pad kantoor toe.  Daar is altyd lekker koffie en beskuit om die dag mee te begin.  Almal is welkom.  Navrae: Why Duvenhage 082 570 5931.