Vakatures

Bestuurder Administrasie

Die permanente kontrak met werksure vanaf 08:00 tot 15:00 weeksdae, is vakant. Die persoon is verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van die gemeente se personeel en fasiliteite en bewese bestuurservaring is ’n vereiste.

Aansoeke: ’n CV met drie verwysings moet per e-pos aan Marguerite Bester, [email protected], gestuur word.

Sluitingsdatum: 8 Februarie 2019.