Doopgeleenthede word die eerste Sondag van elke maand aangebied. Laai gerus die doopregistrasievorms en inligtingstuk hier af.
INLIGTINGSTUK: Doopregistrasie_Algemene_Inligting
REGISTRASIEVORM: Doopregistrasievorm 2021
Die voltooide doopregistrasievorm moet ‘n maand voor die beplande doopdatum by Odette (Kerkkantoor) ingehandig word, of per e-pos aan [email protected] gestuur word. ‘n Doopkursus word voor die doop, vir voornemende doopouers aangebied.
Vir enige navrae rondom doop, of die gemeente se doopkursus, kontak gerus vir Odette Basson.