blog

11
Feb

Basaar 1 Maart 16:00

Die basaar is propvol lekkernye vir die fynproewers en ’n rits pretaktiwiteite vir die jongspan.  Die kleinspan kan uitsien na springkastele, gesigverf deur ’n professionele grimeerkunstenaar,  helium gevulde ballonne en inkleuraktiwiteite.  Vir die  jongklomp met senuwees van staal sal daar […]

07
Feb

Rus en stilte in Wellington

deur: Philipp Dietmann By die meditatiewe diens probeer ons vir mense ’n ruimte skep waar almal by God kan kom stil word en rus vind.  In hierdie ruimte herinner ons mekaar daaraan dat God elke dag saam met ons op […]

07
Feb

Omgee vir die skepping is ook aanbidding

As ’n mens ‘n hart het vir wat mooi is, sal jy natuurlik ook jou omgewing mooi wil hê. ‘n Eenvoudiger lewenstyl stel jou in ‘n beter posisie om jou omgewing op te pas. Ons leef nie óp die aarde […]

07
Feb

Graad 6-EN-7-kamp

eXtreme Kamp: Graad 6 en 7’s 22 tot 24 Februarie Simonsberg Kampterrein Kom sluit by ons aan en beleef ‘n groot AVONTUUR. Laai die inskrywingsvorms af, voltooi en stuur na [email protected] INSKRYWINGSVORMS VIR KINDERS INSKRYWINGSVORMS VIR LEIERS  

06
Feb

Gesamentlike diens

Op 10 Feb. om 09:00 word ’n gesamentlike diens met die fokus op onderwys en opvoeding in die kerk aangebied.  Ons nooi ALLE opvoeders, ook afgetredenes, wat met kinders en jongmense werk, of gewerk het, om die spesiale erediens by […]

05
Feb

Van Tafelberg tot die Alpe

Stellenberg en Fürstenfeldbruck, in Duitsland, waar Stellenberg ’n groeiende vennootskap het met die Evangelies-Lutherse Kerk, het een ding in gemeen – beide die dorpe het ’n uitsig op wêreldbekende berge.  Vanaf Stellenberg het ons ’n pragtige uitsig op Tafelberg en […]

05
Feb

Sonstraal- en Vygeboomdamme word deur rommel bedreig

As kinders van die Here is ons verantwoordelik om sy skepping te onderhou. Toe die Sonstraal- en Vygeboomdamme na die afgelope skoolvakansie met rommel besaai was, het Craig de Lucchi, ’n lidmaat van Stellenberg-gemeente, en lede van die Kendalwegbuurtwag hulle […]

31
Jan

Wêreldbiddag vir vroue

Ons nooi alle vroue en dogters na ons wêreldbiddag vir vroue op Donderdagaand 28 Februarie om 19:00 in die kapel. Ds. René Potgieter sal die diens behartig.                

31
Jan

Nuwe jeugleraar

Ds. Hanno Ackerman het die beroep as jeugleraar aanvaar.  Sy indiensneming is 1 April 2019.  Hy sal tydens die oggenddiens van 7 April aan die gemeente bekend gestel word en by die jeugdiens (18:00) bevestig word. Op die foto regs […]

23
Jan

Waternood in Kannaland

Verseëlde vyfliter waterbottels kan steeds by die kerkkantoor afgegee word, of bring dit Sondag saam na die erediens toe.  Calitzdorp en Zoar het nou GEEN DRINKWATER oor nie. Baie dankie aan elkeen wat water geskenk het. Die voorraad groei baie mooi. […]

1 2 14