Basaar 1 Maart 16:00

 

 

V I R   D I E   J O N G S P A N:

  • Abseiltoring – ’n prys word aangebied vir die ouer-en-kind wat die hoogste kan klim.
  • Springkastele
  • Gesigverf
  • Heliumgevulde ballonne

T E  E T E:

  • Pizzas voorberei deur die predikante
  • Vetkoek, roosterkoek en jafels
  • Kerrie-en-rys en braaivleis en slaai
  • Boereworsrolle en hamburgers
  • Pannekoek en poeding
  • Wyn @ ’n donasie van R15 per glas of R50 per bottel en bier @ R25 per bottel word aangebied.

Betaling met kontant, kredietkaart, of SnapScan.

Dankie aan Milieu eiendomme.  Amptelike borg van die basaar