Nuwe jeugleraar

Ds. Hanno Ackerman het die beroep as jeugleraar aanvaar.  Sy indiensneming is 1 April 2019.  Hy sal tydens die oggenddiens van 7 April aan die gemeente bekend gestel word en by die jeugdiens (18:00) bevestig word.

Op die foto regs is sy vrou, Liaan saam met hom.