Monthly Archive: February 2018

27
Feb

Elke huis het sy kruis

  deur ds. Marius Breytenbach Ons bevind ons tans midde-in die lydenstyd wat met Aswoensdag op Woensdag 14 Februarie begin het en na 40 dae lei tot Palmsondag (Sondag 25 Maart), waartydens Jesus se aankoms in Jerusalem om die Joodse […]

26
Feb

Die Groot Lydensweekprogram 25 Maart tot 1 April

Die Groot Lydensweekprogram (25 Mrt – 1 Apr) In Stellenberg herdenk ons die gebeure van die lydensweek met die volgende uur-programme waarna ons julle graag uitnooi Maandag 26 Maart om 19:00 in die kleinsaal kom praat Francois Wessels met ons […]

05
Feb

Die Kuierbasaar op Vrydag 2 Maart om 17:00

Help asseblief met die volgende: 40 x Helpers word benodig.  SMS vir Christine by 082 353 9917 / e-pos by christinemorsbach@gmail.com indien jy kan help. Offertafel.  Skenk asb. enige gebak (koek, terte, beskuit, klein koekies), of eetgoed (pasteie, lekkers, konfyte, ens.).  […]

02
Feb

Nuwe leraar beroep

Ds. Pieter Roeloffse van die NG Kerk Prins Alfred Hamlet is beroep.  Ds. Pieter Roeloffse van NG Kerk Prins Alfred Hamlet is na die gemeente beroep.  Die amptelike beroepingsbrief is op Woensdag 14 Februarie aan ds. Roeloffse oorhandig.  Hy het […]

01
Feb

Nuwe vriendskapsbande word met Duitsers gesmee

Deur: Ds. Peter Kotze In pas met Stellenberg-gemeente se fokus op uitreik oor alle grense heen en ons ingesteldheid op sosiale geregtigheid, het ons onlangs die ongelooflike voorreg bekom om vir die volgende twee jaar in venootskap met die Evangelies […]

01
Feb

Wêreldbiddag vir vroue

Ds. Nioma Venter,  Predikant in Sinodale Diens: Diaconia  is die spreker by ons Wêreldbiddag vir  Vroue op Donderdagaand 1 Maart om 19:00 in die kerk.  Sy is ’n opgeleide Maatskaplike Werker en was voorheen predikant in Prieska en Worcester.  Sy […]