Monthly Archive: June 2017

26
Jun

Die dominee en die broeder

Deur: Reinhold Swart Bremer Gericke se verblyf in Stellenberg is soos ’n boeiende verhaal,  maar net beslis interessanter  “leesstof”  as enige poging deur Deon Meyer en Rudie van Rensburg saam.  Ek trek graag die stoute skoene aan en vertel  van […]

26
Jun

Reformasievieringe in Lutherstadt Wittenberg

 deur: Dirk Brand* Die dorp Wittenberg het bekend geword vanweë Martin Luther se protes in 1517 teen die Rooms-Katolieke Kerk.  Daardeur is die kerk verdeel is en die era van die Reformasie het gestalte gekry.  Lutherstadt Wittenberg, soos dit vandag […]

09
Jun

Winterhulp

  Klere en Kos vir ons uitreike Nie-bederfbare kos vir uitreike.  Bydraes kan by die kerkkantoor afgegee word, of in die witkas in die voorportaal van die kerk geplaas word. Warm klere en komberse:   Bydraes van bruikbare klere en komberse […]